Oor die afgelope paar jaar word geloftefeeste meer bygewoon, min mense is bewus daarvan dat die gelofte wat by Paardekraal gedoen is op die 13de Desember 1880 het bepaal dat die Burgers elk jaar daar bymekaar sal kom.
Mens kan nie n gelofte maak en agterna die bepalings verander nie. Ons kan nie agterna besluit dat ons nou elke vyf jaar daar bymekaar sal kom nie, ons kan ook nie besluit dat ons glad nie daar bymekaar sal kom nie en ons geloftefeeste op ander plekke hou....
Die wie nie verbonde is aan daardie ooreenkoms nie, soos byvoorbeeld die Vrystaters kan n waardige argument voer dat hulle nie hoef Paardekraal toe te gaan nie, maar mense wie weet dat hulle mense daar betrokke was sal moet opskerp op hul bywoning.
Argumente teen die bywoning is dat die Kerke dienste daar hou op geloftedae. Dit is waar, en baie van ons Boere is kerkloos en sommige uitgesproke teenoor die kerke. Die oplossing sou wees om wel op die plek te wees maar nie deel te neem aan hulle verigtinge nie.
Die volgende klompie Boere verklaar dat die Monument wat daar opgerig staan n Obelisk is en daarom bly hulle weg van Paardekraal. Ek verstaan die beswaar, maar ek kan nie verstaan dat enige iemand so dooie klip soveel mag kan gee dat hy die klip krag toeken om nie sy gelofte na te kom nie.
Hierdie jaar gaan daar baie van ons volk bymekaar kom by Paardekraal. Ek sien uit daarna
Groete
Paardekraal 2020
Bloedrivier gelofte, Dingaansdag, Paardekraal gelofte
-
- Deelnemer
- Posts: 46
- Joined: Thu May 07, 2020 3:07 pm
Jump to
- Welkom
- ↳ Bekendstelling
- Nuus
- Grapkas
- Klets Forum
- Interaksie van ons gemeenskap
- ↳ Advertensies
- ↳ Dienste
- ↳ Voedsel
- ↳ Klerasie en huishoudelik
- ↳ Huisverbeteringe en Bouwerk
- ↳ Meganiese herstelwerk
- ↳ Voertuie
- ↳ Landbou
- ↳ Toerisme en vermaak
- ↳ Werksgeleenthede
- ↳ Werksoekers
- ↳ Poste beskikbaar
- Volksvergadering
- ↳ Basis van grondwet
- ↳ Volksvergadering prosudures
- ↳ Volkshuishouding
- Geloftes
- Geskiedenis
- Gesondheid
- Geloofsbesprekings
- Streeks betrokkenheid
- ↳ Transvaal
- ↳ Verre Noord Transvaal
- ↳ Noord Transvaal
- ↳ Wes Transvaal
- ↳ Oos Transvaal
- ↳ Oranje Vrystaat
- ↳ Noord Vrystaat
- ↳ Suid Vrystaat
- ↳ Oos Vrystaat
- ↳ Wes Vrystaat
- ↳ Vryheid
- ↳ Buiteland binne Afrika
- ↳ Natal
- ↳ Oos kaap
- ↳ WesKaap
- ↳ Suidwes Afrika
- ↳ Mosambiek
- ↳ Botswana
- ↳ Noord-Kaap
- Volksorganisasies
- ↳ Boere Republikeine
- ↳ Geloftevolk republikeine
- ↳ Geloftevolk Ko-ordineerings Komitee
- ↳ Toekomsvolk
- ↳ BAVR
- ↳ AWB
- ↳ Komando Korps
- ↳ Boere Ligioen
- ↳ VVA
- ↳ Cape Exit
- Ons eie Ekonomie
- ↳ Boere vellies
- ↳ BOK (Boere Ontwikelings Ko-op)
- ↳ Boerlandia
- Boervolk Erfenis Stigting