Kalender?

Forum rules
Hier gaan ons redelik vinnig jou voregte opskort wanneer jy nie ander respekteer nie. Ons aanvaar dat ons Boervolk se belangrikste aspek van ons lewe oor geloof gaan. Geen onbybelse geloof sal hoegenaamd toegelaat word nie.
Post Reply
Marius Harding
Deelnemer
Posts: 46
Joined: Thu May 07, 2020 3:07 pm

Kalender?

Post by Marius Harding »

Ons weet almal da die kalender soos ons dit ken vandag nie die oorspronklike kalender is nie, daar is egter verskeie weergawes wat die regte kalender sou wees.

Ek sal graag meer tewete kom oor di everskilende kalenders en waardeer indien daar mense is wie bydraes kan lewer.

propatria
Posts: 18
Joined: Fri May 08, 2020 2:51 am

Re: Kalender?

Post by propatria »

Wicus, hier kan jy jou insette lewer oor kalender kwessies.

Groete

Post Reply