Nag van Lang messe breek aan vir ANC

Kopieer nuus van elders hier
Post Reply
Marius Harding
Deelnemer
Posts: 46
Joined: Thu May 07, 2020 3:07 pm

Nag van Lang messe breek aan vir ANC

Post by Marius Harding »

Die ANC Kader Ace en sy maatjie Zuma is aangekla van korupsie, beide het reeds in die verlede aangetoon dat hulle ander koruptes saam gaan aftrek sou hulle aangekla word. Ace is nou uit op borg. Ons weet egter dat daar nie veel van sal kom nie. Die saak teen Ace sal jare aanhou en moontlik doodloop. Wat egter van meer belang is, is dat die ANC en tot op hoogste vlakke messe trek teen mekaar, en namate die water warmer word gaan hulle mekaar aanvat. Hierdie gaan lei daartoe dat kop verloor word.

Ons kan dus nou aandag skenk aan ons eie volk se interne probleme terwyl die bloed begin vloei aan hulle kant

Groete

Post Reply