Afstigting Organisasies

Post Reply
Jannifer
Posts: 1
Joined: Sat May 09, 2020 7:30 pm

Afstigting Organisasies

Post by Jannifer »

Hello daar

Onthou asb om ook die organisasies wat aan onafhanklikheid vir ons werk by te voeg:
CapeXit en Verenigde Vryheids Alliansie.

Vriendelike Groete
Jennifer

Marius Harding
Deelnemer
Posts: 46
Joined: Thu May 07, 2020 3:07 pm

Re: Afstigting Organisasies

Post by Marius Harding »

Sal hulle byvoeg, is daar iemand van hulle wat jy kan kry om hul forum te modereer?

Jennifer
Posts: 6
Joined: Sun May 10, 2020 5:01 am

Re: Afstigting Organisasies

Post by Jennifer »

Hi Marius
Baie dankie dat jy hulle bygevoeg het.
Ek weet nie van iemand maar ek sal hulle kontak en probeer uitvind.
Jennifer

Post Reply