10 Oktober 2020

Post Reply
Marius Harding
Deelnemer
Posts: 46
Joined: Thu May 07, 2020 3:07 pm

10 Oktober 2020

Post by Marius Harding »

1000% Boer het inisiatief geneem om n volksvergadering te reel op 10 Oktober

Ek gaan hom so goed ondersteun as moontlik...

Wat is jul gevoel?

JUAN OLIVIER
Posts: 18
Joined: Sat Jul 25, 2020 8:45 pm

Re: 10 Oktober 2020

Post by JUAN OLIVIER »

Is dit om planne te bespreek wat die Boerevolk kan doen om hulle identiteit terug te wen van die Afrikaner?

Marius Harding
Deelnemer
Posts: 46
Joined: Thu May 07, 2020 3:07 pm

Re: 10 Oktober 2020

Post by Marius Harding »

Werner Kruger wie ook n deelnemer hier is, is die sameroeper ban die vergadering.

Op hierdie stadium het hy nog nie enige detail gegee oor die agenda nie wat dit moeilik maak om te spekuleer oof dit

My voorsyel is om dit n alleenlik boervolk aksie te hou

Groete

Marius Harding
Deelnemer
Posts: 46
Joined: Thu May 07, 2020 3:07 pm

Re: 10 Oktober 2020

Post by Marius Harding »

Ek het hierdie vergadering bygewoon en het die volgende te raporteer;
Aanbiedinge deur sprekers was oor die algemeen baie goed. geen vergadering besluite is geneem nie.

Die opkoms wat redelik goed, ek sal skat tussen 550 en 700 mense teenwoordig, wat as n groot vergadering gereken kan word vir die tyd waarin ons is.

Groete

Post Reply