Klets soos jy wil

Algemene besprekings
Post Reply
Marius Harding
Deelnemer
Posts: 46
Joined: Thu May 07, 2020 3:07 pm

Klets soos jy wil

Post by Marius Harding »

In hierdie klets forum kan jy enige onderwerp plaas, as jy nie seker is of dit by n ander Forum hoort nie kan jy dit eers hier plaas, een van die mods kan dit wel skuif.
Moet nie skaam wees om besprekings te begin of op iemand se bespreeking te reageer nie.

propatria
Posts: 18
Joined: Fri May 08, 2020 2:51 am

Re: Klets soos jy wil

Post by propatria »

Sien ons moet steeds n klompie profiele deurerk en afhaal

Enige iemand at kan help?

Post Reply