Erdwurm boerery

Post Reply
Marius Harding
Deelnemer
Posts: 46
Joined: Thu May 07, 2020 3:07 pm

Erdwurm boerery

Post by Marius Harding »

Erdwurms verubbel in hoeveelheid in tussen drie en vir maane
As jy dus met 1kg begin sal dit na n jaar ongeveer 8kg wees.

N vinnige som wys uit dat inflastruktuur ongeveer R600 per kg wurms beloop indien jy dit op georganiseerde wyse doen.

Erdwurms sal ophou vermeerder indien hul die houer se maximum kapasiteit bereik het. Dus moet wurms gereeld uitgedun word om maimum groei te bewerkstellig.

Wat in die voordele?
1 wurmtee
Wurmtee word gebruik as plantvoeding bymidel. Dit bevat natuurlike groeistumilante en verhoog bakretiese aktiwiteit
Vir elke kilogram kos kan ongeveer 600ml tee geproduseer word.

2. Vermi kompos
Vermikompos is dit wat oorbly na die wurms die kos geeet het.
Hierdie is n goeie bemestingstof vir grond en kan gesien word as n 5:5:3 mengsel.

Post Reply