Middag Boere

Stel jouself hier voor
Post Reply
Kobus Harding
Posts: 1
Joined: Sat May 09, 2020 2:41 pm

Middag Boere

Post by Kobus Harding »

Dankie vir die geleentheid om deel te Kan wees van so platform.

Ek is Matthys Jacobus Harding

Seun van Hermanus Nicolaas Harding en Maria Adriana Petronella Coetzee

Boer bloed vloei deur my are.

Sien uit om menings te lees, van ware Boere.

Boere Groete

Kobus Harding

Marius Harding
Deelnemer
Posts: 46
Joined: Thu May 07, 2020 3:07 pm

Re: Middag Boere

Post by Marius Harding »

Welkom Kobus

Jy sal goeie Boere hier ontmoet

Kry gerus meer Jeug betrokke hier

Groete

Post Reply